Afrikaanse liefdesgedigte vir jou valentyn of sommer elke dag
My skoonma het gesê, waar ‘n man en vrou bymekaar kom, is daar gewoonlik vuurwerke.Ek wou sê, my skoonma het eintlik gesê ‘seks’.Ja, dis nou waar.Maar natuurlik gaan liefde allermins nie net oor seks nie. Liefde wat hou, is die kombinasie van “ken jou produk”, bemarking, sielkunde, veiligheid en sekuriteit, ‘aankoop’ en ‘verspreiding’, genot en…