Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans

​Mans gee voor dat hulle nie so erg oor gesenke is of om op die hande gedra te word nie.  Maar eintlik is hulle mal daaroor.  Deel een van die gelukkige vadersdag boodskappe met die man in jou lewe, om so ekstra bietjie liefde by te gee.

Gelukkige Vadersdag Wense easyonthetongue.com  724x1024 Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans

Gelukkige Vadersdag Boodskappe

Wie kan dit mooier sê as die gedig deur die onbekende skrywer:-

“’n Pa is sy dogter se eerste liefde en

die enigste liefde wat met ‘n

 lewenslange waarborg kom. Hy sal

jou hart oppas en koester met groter

sorg as dié van sy eie.”

Hier volg ‘n lys van ander Vadersdag artikels

Vadersdag Geskenk etikette

Hekel geskenkidees vir Pa

Gekoopte Geskenke vir Pappa

Pappa se Dogtertjie/seuntjie

Lief vir Pappa

Gelukkige Vadersdag Pappa easyonthetongue.com  576x1024 Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans

Pappa is die Beste!

Pappa is die beste Afrikaanse boodskappe easyonthetongue.com  576x1024 Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans
Lief vir Pappa easyonthetongue.com  576x1024 Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans

Kort Vadersdag Boodskappe

Gelukkige Vadersdag

Gelukkige Vadersdag boodskap snorre easyonthetongue.com  Gelukkige Vadersdag Boodskappe in Afrikaans
as ‘n laaste gedagte…

Ek sal baie daarvan hou as jy ‘n boodskap op jou sosiale media deel. So kan meer mense die Afrikaanse boodskappe sien en waardeer.

Onthou, ons het almal liefdestale, en meeste verskil van mekaar en soms is ons in ander stadiums van ons lewens.

As jy nie goed is met woorde nie, bederf jy dalk graag met gunste en gawes.

Mag jou dag saam met jou Pa die beste ooit wees!

Mooiste dag!

Similar Posts